Die Voetsporespan vertrek vanaf Moembaai op 'n reis van 12 500 km om die Indiese subkontinent, hierdie keer nie net per 4×4 nie, maar ook met twee motorfietse. Hulle ervaar die land se ryk en diverse geskiedenis en kultuur, die geurige kos en vriendelike mense, van die heel suidelikste punt tot hoog in die Himalajas. Hulle besoek die geboorteplek van Mahatma Gandhi, die plek waar Boeddisme ontstaan het, ou Hindoe-tempels, en nog baie meer. Na drie maande voltooi hulle die sirkel wanneer hul reis in Mumbai eindig.
Name | First Aired | Runtime | Image | |
---|---|---|---|---|
S12E01 | Mumbai, poort na Indië |
May 6, 2019
SABC 2
|
50 | |
S12E02 | Goa en Hampi |
May 13, 2019
SABC 2
|
50 | |
S12E03 | Mysore en Kanyakumari |
May 20, 2019
SABC 2
|
50 | |
S12E04 | Kolli Hills en Chennai |
May 27, 2019
SABC 2
|
50 | |
S12E05 | Die Sontempel van Konark |
June 3, 2019
SABC 2
|
50 | |
S12E06 | Darjeeling en Sandakphu |
June 10, 2019
SABC 2
|
50 | |
S12E07 | Bodhgaya en Varanasi |
June 17, 2019
SABC 2
|
50 | |
S12E08 | Khajuraho en Agra |
June 24, 2019
SABC 2
|
50 | |
S12E09 | Van Delhi na die Himalajas |
July 1, 2019
SABC 2
|
50 | |
S12E10 | Ley en Kardung La |
July 8, 2019
SABC 2
|
50 | |
S12E11 | Pang en Keylong |
July 15, 2019
SABC 2
|
50 | |
S12E12 | Jodhpur en Udaipur |
July 22, 2019
SABC 2
|
50 | |
S12E13 |
Porbandar en Dui
series finale
|
July 29, 2019
SABC 2
|
50 |