Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 12 / Episode 5

Die Sontempel van Konark

Die roete neem die span verder noord. Hulle kamp in die oopte en ervaar landelike Indië. Later kruis hulle massiewe binnelandse mere en sien die hoogs bedreigde Irrawaddy-varswaterdolfyne. Die week word afgesluit met 'n besoek aan die 800 jaar oue Sontempel van Konark. Dit was gebou soos 'n wa met vier-en-twintig wiele wat deur sewe perde getrek is.

English
  • Originally Aired June 3, 2019
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 24, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 24, 2024 by
    tonylogin