Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 12 / Episode 9

Van Delhi na die Himalajas

Die span besoek Ou Delhi asook die plek waar Mahatma Gandhi vermoor en toe veras is. Dan reis hulle na die Himalajas. Eers na Manali en die Rohtangpas, en dan dieper in die berge na Koksar in die Lahaul-vallei

English
  • Originally Aired July 1, 2019
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 24, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 24, 2024 by
    tonylogin