Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 12 / Episode 10

Ley en Kardung La

Hierdie week kruis die span vier bergpasse, hoër as 5 000 m. Taglang la, Lachlung la, Wari la en Kardung la, die hoogste motorbare bergpas ter wêreld. Die span besoek ook die pragtige dorpie Leh met sy ernstige Tibetaanse invloed.

English
  • Originally Aired July 8, 2019
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 24, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 24, 2024 by
    tonylogin