Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 12 / Episode 12

Jodhpur en Udaipur

Die reis deur Rajasthan neem die span na die Karni Mata-tempel met sy 25 000 rotte. Vandaar gaan hulle na Jodhpur, die blou stad met die imposante Mehrangarh-fort, wat die stad bewaak. Dan besoek hulle Udaipur, die mees romantiese stad in Indië.

English
  • Originally Aired July 22, 2019
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 24, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 24, 2024 by
    tonylogin