Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 12 / Episode 3

Mysore en Kanyakumari

Van Hampi af reis die span suid. Eerstens besoek hulle die Versailles van Indië – die Mysore-paleis, die setel van die Wodeyar-dinastie. Vandaar gaan hulle na die mees suidelike punt van Indië – Kanyakumari, waar die son oor die Baai van Bengale opkom en oor die Arabiese See ondergaan.

English
  • Originally Aired May 20, 2019
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 24, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 24, 2024 by
    tonylogin