Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 12 / Episode 6

Darjeeling en Sandakphu

Darjeeling is in die suidelike Himalajas geleë. Dit is die streek waar die beste tee in Indië verbou word. Dit is ook die geboorteplek van Sherpa Tenzing Norgay, die man wat Mount Everest saam met Edmond Hillary verower het. Die span reis met 'n uitdagende roete na Sandakphu in Nepal vanwaar 'n mens die hoogste berg ter wêreld kan sien.

English
  • Originally Aired June 10, 2019
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 24, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 24, 2024 by
    tonylogin