Home / Series / Voetspore / Aired Order /

Season 5

Gansbaai to Gaboen

Die westelike roete in Afrika was vir dekades lank ‘n probleem. Te veel oorloë het verhoed dat ‘n mens die roete kon volg. Maar intussen het daar vrede in Angola gekom. Die paaie word gevee om dit van landmyne te reinig. Daar het nou ‘n nuwe wêreld vir die avontuurreisiger oopgegaan om te ontdek. Ons vertrek van Gansbaai af – nie te ver van die mees suidelike punt van Afrika nie. Van daar loop die roete deur die Kalahari, verby die Boesmans in die weste van Namibië, op langs die kus van Angola, deur die DRK en Kongo, tot in Gaboen. Die manne besoek ook die eilande São Tomé en Príncipe. Hierdie is ‘n eksotiese avontuur. ‘n Reis langs ongebaande weë.

English
  • TheTVDB.com Season ID 591198
  • Created June 27, 2012
  • Modified April 24, 2024
When available, episode names will be translated into your preferred language. Otherwise they will be shown using the series' origin language.
Name First Aired Runtime Image
S05E01 Vertrek vanaf die Suidpunt van Afrika
March 20, 2009
SABC 2
24
S05E02 Van Pella tot Riemvasmaak
March 27, 2009
SABC 2
24
S05E03 Ver in die ou Kalahari
April 3, 2009
SABC 2
24
S05E04 Die Boesmans van Tsumkwe
April 10, 2009
SABC 2
24
S05E05 Olifante in die Kaudom
April 17, 2009
SABC 2
24
S05E06 Oor Raucana, Angola binne
April 24, 2009
SABC 2
24
S05E07 Vasval in die doodsakker
May 1, 2009
SABC 2
24
S05E08 Deur die Namib tot by Flamingo
May 8, 2009
SABC 2
24
S05E09 Soesjie aan die Angolese kus
May 15, 2009
SABC 2
24
S05E10 Met die Lebapas tot by die Dorslandtrek se eindbestemming
May 22, 2009
SABC 2
24
S05E11 ’n Reis see toe oor Brug 14
May 29, 2009
SABC 2
24
S05E12 Die Kwanzarivier – vierde grootste in Afrika
June 5, 2009
SABC 2
24
S05E13 Oor Luanda na Pedras Negras en Calandula
June 12, 2009
SABC 2
24
S05E14 Rigting Kongorivier
June 12, 2009
SABC 2
24
S05E15 By Matadi die DRK binne
June 19, 2009
SABC 2
24
S05E16 Wanorde in Kinshasa
June 26, 2009
SABC 2
24
S05E17 Verby die Ninjas na Dolisie
July 3, 2009
SABC 2
24
S05E18 Die manne van Pointe Noire
July 10, 2009
SABC 2
24
S05E19 Uitendelik Gaboen!
July 17, 2009
SABC 2
24
S05E20 Lambaréné – tuiste van Albert Schweitzer
July 31, 2009
SABC 2
24
S05E21 Slankneuskrokodille en gorillas
August 7, 2009
SABC 2
24
S05E22 Oerwoudolifante in Loango
August 14, 2009
SABC 2
24
S05E23 Bosvarke op die strand
August 21, 2009
SABC 2
24
S05E24 São Tomé se vergange rykdom
August 28, 2009
SABC 2
24
S05E25 Sommer elf marlyne by Bom Bom
September 4, 2009
SABC 2
24
S05E26 Libreville, en terug huis toe
season finale
September 11, 2009
SABC 2
24

No artwork of this type.

No artwork of this type.

No artwork of this type.