Die span het bymekaar gekom by Gansbaai. Saam met Wilfred Chiveli en sy span het hulle gaan haaiduik en gaan kyk hoe die Witdoodhaai – een van die mees bedreigde spesies in die oseaan – van onder die water lyk. Na die haaiduik is Johan, Rey, Gideon, Lourens en Deo na wynmaker Beyers Truter. Saam met Beyers het hulle arikreukel tussen die bamboes uitgehaal, en toe wys Beyers hoe ’n mens die seelekkerny gaarmaak. Die span het daarna vertrek op die tog van Gansbaai na Gaboen. Daar het byna 15000 kilometer in die volgende drie maande voorgelê.
Name | Type | Role | |
---|---|---|---|
Johan Badenhorst | Writer | ||
Johan Badenhorst | Director |