Aan die kus van Suider-Afrika is daar 50 vuurtorings. Elke vuurtoring staan op 'n skouspelagtige deel van die kuslyn om skepe te waarsku teen die gevare van die kus. Die Voetsporespan het vertrek vanaf die vuurtoring by Ponta do Ouro in Mosambiek, en van daar al die pad gereis tot by die toring van Kaap Agulhas, toe Noord gedraai om te vorder tot by Kaap Kruis, en het so elkeen van die 50 vuurtorings besoek. Op die wyse is daar nie net by elke kilometer van die kuslyn aangedoen nie, dit was ook die voltooing van die sirkel van In Die Voetspore van die Grotes. Voetspore op die Strand was 'n epiese reis van die Zoeloe koningryk, tot die Transkeise Wildekus, die Tuinroete, die Kaap van Storms, die Weskus, en uiteindelik die Namib.
Name | First Aired | Runtime | Image | |
---|---|---|---|---|
S02E01 | Die begin van ’n lang reis |
July 1, 2001
SABC 2
|
50 | |
S02E02 | Haai, dis die Natalse kus |
July 8, 2001
SABC 2
|
50 | |
S02E03 | Wilder as die Wildekus |
July 15, 2001
SABC 2
|
50 | |
S02E04 | Voëlvry suid van die Ciskei |
July 22, 2001
SABC 2
|
50 | |
S02E05 | Die eerste voetspoore |
July 29, 2001
SABC 2
|
50 | |
S02E06 | Die Kaapse Draai |
August 5, 2001
SABC 2
|
50 | |
S02E07 | Die Kaap van storms |
August 12, 2001
SABC 2
|
50 | |
S02E08 | Ek is ’n Weskusklong |
August 19, 2001
SABC 2
|
50 | |
S02E09 | Namakwaland, ’n dorre woestyn waar die klippies blink |
August 26, 2001
SABC 2
|
50 | |
S02E10 | Die Richtersveld – wat ’n uitdaging |
September 2, 2001
SABC 2
|
50 | |
S02E11 | Sperrgebiet – hier spook dit! |
September 9, 2001
SABC 2
|
50 | |
S02E12 | Om vis te eet by die Meob Hotel |
September 16, 2001
SABC 2
|
50 | |
S02E13 |
Dieper die Namib in…
season finale
|
September 23, 2001
SABC 2
|
50 |