In die Voetspore van die Grotes is 'n avontuur dokumentêr van ses manne in drie 4trek voertuie wat gereis het vanaf die Atlantiese Oseaan tot by die Indiese Oseaan. Die reis het rofweg die tradisionele migrasie roetes van olifante gevolg. Olifante het aanvanklik oos-wes gemigreer, maar die skepping van nasionale parke en ander bewaringsgebiede het die olifante ingeperk. Onderweg tussen Kaap Kruis aan die Namibiese kus en Mabibi aan die Kwa Zulu Natalse kus het die span aangedoen by die Kaokoveld, die Etosha, die Kaudum, die Okavango pypsteel, die Moremi en Chobe, Victoria Waterval, Hwange, die Tuli, Mapungubwe, die Ivoor roete, Die Kruger Wildtuin, Swaziland, die Maputo Elephant Reserve en uiteindelik die Noordkus van Kwa Zulu Natal. Dit was 'n avontuur soos min.
Name | First Aired | Runtime | Image | |
---|---|---|---|---|
S01E01 | Kaokoveld |
July 2, 2000
SABC 2
|
50 | |
S01E02 | Etosha |
July 9, 2000
SABC 2
|
50 | |
S01E03 | Khaudum |
July 16, 2000
SABC 2
|
50 | |
S01E04 | Okavongopypsteel |
July 23, 2000
SABC 2
|
50 | |
S01E05 | Moremi en Chobe |
July 30, 2000
SABC 2
|
50 | |
S01E06 | Mosi-oa-Tunya |
August 6, 2000
SABC 2
|
50 | |
S01E07 | Tuli |
August 13, 2000
SABC 2
|
50 | |
S01E08 | Limpopovallei |
August 20, 2000
SABC 2
|
50 | |
S01E09 | Venda en Gazankulu |
August 27, 2000
SABC 2
|
50 | |
S01E10 | Suid-Kruger |
September 3, 2000
SABC 2
|
50 | |
S01E11 | Swaziland |
September 10, 2000
SABC 2
|
50 | |
S01E12 | Suid-Mosambiek |
September 17, 2000
SABC 2
|
50 | |
S01E13 |
Maputaland
season finale
|
September 24, 2000
SABC 2
|
50 |