Die Voetsporespan het vertrek uit Kaapstad, onderweg na die hoogste berg op die Afrika-kontinent. Die reis het verloop deur die Sederberge, die Groen Kalahari, die Kgalagadi, die Sentraal Kalahari, Moremi, Savuti, Chobe en Barotseland. Van daar het die roete Oos gedraai oor Lusaka onderweg na Suid-Luanga, die Malawi-meer en Cabo Delgado in die Noorde van Mosambiek. In Tanzanië was die span by die Selous, Dar es Salaam, Zanzibar, die Ngorogorokrater, die Serengeti en die Natronmeer. Die reis is afgesluit in Kenia aan die voetheuwel van Kilimanjaro in die Amoseli Nasionale park. Daar tydens die reis is gebruik gemaak van alternatiewe roetes – hoofsaaklik die 4×4 roetes. Die span het hoofsaaklik gekamp en saans is daar aandag gegee aan die beste safari-cuisine denkbaar. Voetspore het vir die span, soos vir baie kykers van die reeks, ‘n leefwyse geword.
Name | First Aired | Runtime | Image | |
---|---|---|---|---|
S03E01 | Pinotage vir die lang pad |
July 2, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E02 | Serenade in die Sederberge |
July 9, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E03 | ’n Verneukspul! |
July 16, 2002
SABC 2
|
24 | |
S03E04 | Van Putsonderwater tot Tswala |
July 23, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E05 | Kgalagadi-oorgrenspark |
July 30, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E06 | Kaa beteken niks |
August 6, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E07 | ’n Dowwe tweespoor na Xade |
August 13, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E08 | Gemsbokke vir Afrika |
August 20, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E09 | Die ou Grotes in die Savuti |
August 27, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E10 | Sopnat in die Chobe |
September 3, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E11 | ’n Waterval in die Zambezi |
September 10, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E12 | Van Mongu na Lusaka |
September 17, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E13 | Ooswaarts deur Zambezi |
September 24, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E14 | Mfuwe in Suid-Laungwa |
October 1, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E15 | Club mak op die Meer |
October 8, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E16 | Liwonde langs die rivier |
October 15, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E17 | Met ’n Dao na Lbo |
October 22, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E18 | Paelle in Mocimboa da Praia |
October 29, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E19 | Oor die Ruvuma met ’n veerboot |
November 5, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E20 | Droogte in die Selous |
November 12, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E21 | Dar es Salaam |
November 19, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E22 | Zanzibar |
November 26, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E23 | Die Ngorongorokrater |
December 3, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E24 | Serengeti |
December 10, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E25 | Die Natronmeer |
December 17, 2006
SABC 2
|
24 | |
S03E26 |
Amboseli en Kilimanjaro
season finale
|
December 24, 2006
SABC 2
|
24 |