Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 4 / Episode 6

Spekebaai – visvang op ’n groot meer

Spekebaai in die Victoriameer is vernoem na een van die Afrika ontdekkingsreisigers in die 18e eeu – John Hanning Speke. Die baai is in die ooste van die meer – die grootste tropiese meer in die wêreld. Visvang in die meer bied aan miljoene mense hulle hoofbron van proteïene. Die Voetsporespan het gaan kuier by een van die vissersdorpies, en gaan beleef hoe die mense elke dag oorleef.

English
  • Originally Aired January 22, 2008
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 28, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 14, 2024 by
    tonylogin