Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 4 / Episode 5

Serengeti – wat ’n migrasie

Elke jaar, vir duisende jaar reeds, migreer die wildebeeste van die Serengeti in Mei noord na die Mara vlaktes in Kenia, net om ses maande later weer terug te keer. Die getalle wissel tussen 1.3 en 1.5 miljoen. Dis ’n gesig wat die Voetsporespan sprakeloos laat, en verstom laat staan voor een van die grootste wonders van die natuur.

English
  • Originally Aired January 15, 2008
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 28, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 14, 2024 by
    tonylogin