Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 4 / Episode 7

Tabora – op soek na dr. Livingstone

Dr. David Livingstone was knaend op soek na die oorsprong van die Nyl – die langste rivier in die wêreld. Naby Tabora in sentraal-Afrika is hy gekonfronteer deur vyandige stamme, tropiese siektes en wilde diere. Maar die plek het hy vir ’n tyd lank sy tuiste gemaak. Die Voetsporemanne het gaan kyk waar die goeie dokter gebly het en sy stryd teen die afskaffing van slawerny gevoer het.

English
  • Originally Aired January 29, 2008
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 28, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 14, 2024 by
    tonylogin