Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 4 / Episode 4

Lengai – die berg van God

Net suid van die Natronmeer is daar die enigste aktiewe vulkaan in Afrika se Groot Skeurvallei. Die laaste paar jaar het die vulkaan gereeld uitgebars. Die Voetsporespan het die berg aangedurf en geklim tot bo waar die lawa borrel soos wat dit kook uit die maag van die aarde. Die Masai het respek vir die plek. Hulle noem dit Ol Doinyo Lengai – die Berg van God.

English
  • Originally Aired January 8, 2008
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 28, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 14, 2024 by
    tonylogin