Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 4 / Episode 2

Kilimanjaro – na die kruin

Kilimandjaro is ’n fisiese en emosionele uitdaging. Op die kruin, by ’n hoogte van byna 5900 meter bo seevlak, is daar die helfte soveel suurstof as aan die kus. Dit is liggaamlike inspanning en deursettingsvermoe om die roete aan te durf, maar die Voetsporemanne is met dapper en stapper al die pad boontoe.

English
  • Originally Aired December 25, 2007
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 28, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 14, 2024 by
    tonylogin