Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 4 / Episode 1

Begin van ’n lang reis…

Verlede jaar het die Voetsporespan vanaf die Kaap tot aan die Voetheuwels van Kilimandjaro gereis, hoogste berg op die Afrika vasteland. Vanjaar word die reis voorgesit vanaf Kilimandjaro verder noord. In die program reis die span tot by Kili, en begin dan met voorbereidings om die berg te klim. Vanjaar se Voetspore moet bo op Afrika se hoogste punt afskop.

English
  • Originally Aired December 18, 2007
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 28, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 14, 2024 by
    tonylogin