Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 16 / Episode 13

Van Buenos Aires terug huis toe

Buenos Aires is een van die mooiste hoofstede ter wêreld. Die span besoek onder meer die graf van Evita, 'n tangovertoning in La Boca, en die katedraal van San Isidro. Dit bring 'n einde aan die eerste been van die Suid-Amerikaanse ekspedisie. Dit word gevolg deur 'n lang reis, terug huis toe.

English
  • Originally Aired June 2, 2023
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Notes Is a season finale
  • Created February 28, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 28, 2024 by
    tonylogin