Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 16 / Episode 12

Camarones tot Mar del Plata

Die span besoek 'n pikkewynkolonie suid van die gehuggie Camarones en reis dan noord na Puerto Madryn. Dit is die beste plek op aarde om walvisse waar te neem, aangesien honderde van die Southern Right Whales die baai in die lente besoek en tot by die kuslyn kom.

English
  • Originally Aired May 26, 2023
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 28, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 28, 2024 by
    tonylogin