Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 16 / Episode 4

Paraguay

Paraguay is die derde land wat tydens hierdie Voetspore-ekspedisie besoek word. Die span leer meer oor yerba mate, 'n drankie wat daagliks deur almal in Suid-Amerika verbruik word. Ná ’n besoek aan die hoofstad Asuncion, reis die span noord na die Chaco waar grootskaalse boerdery ontwikkel nadat die streek deur die Mennoniete verbou is.

English
  • Originally Aired March 31, 2023
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 28, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 28, 2024 by
    tonylogin