Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 16 / Episode 3

Iguazuvalle

Uiteindelik kom die span aan die gang. Die eerste been is 'n reis noordwaarts na die indrukwekkende Iguazu-waterval op die grens tussen Argentinië en Brasilië. ’n Hele dag word by die watervalle deurgebring in die geselskap van een van Argentinië se bekwaamste gidse. Dit word gevolg deur 'n grensoorgang en 'n besoek aan Afrikanerboere in Paraguay.

English
  • Originally Aired March 24, 2023
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 28, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 28, 2024 by
    tonylogin