Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 15 / Episode 3

Barotseland

Die Bo-Zambezi in Barotseland is die land van die Lozi. Hier ontmoet die span die plaaslike hoof Imwiko en leer meer oor die plaaslike tradisies en praktyke. Dit is ook die vernaamste bestemming vir die vang van tiervis. Die span spandeer 'n week by Matoya Fishing Lodge en jag die tiere met hul vlymskerp tande.

English
  • Originally Aired April 18, 2022
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 28, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 28, 2024 by
    tonylogin