Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 15 / Episode 2

Van Fisher’s Corner tot by Lukulu

Naby die bron van die Zambezirivier ontmoet ons Pete Fisher, die enigste wit hoofman in Zambië. Dit is waar sy familie hulle geslagte gelede gevestig het en geveg het vir die afskaffing van slawerny. COVID-beperkings verhoed die span om die Zambezi tot in Angola te volg, en daarom moet hulle suid ry deur die indrukwekkende mukwa-woud, na die dorp Zambezi, en Chavuma, die eerste waterval in die magtige rivier.

English
  • Originally Aired April 11, 2022
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 28, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 28, 2024 by
    tonylogin