Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 15 / Episode 4

Liuwa Nasionale Park

Liuwa Nasionale Park, in Wes-Zambië, is die tuiste van die tweede grootste migrasie van wildebeeste op die Afrika-kontinent. Die bekoring van die area is sy gevoel van ware wildernis. Die kampe is nie omhein nie, en fasiliteite is uiters basies. Wildkyk en veral die uitstekende voëlkykgeleenthede fassineer die span. Dit is net Luiwa se bekende hiënas wat hulle ontwyk.

English
  • Originally Aired April 25, 2022
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 28, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 28, 2024 by
    tonylogin