Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 14 / Episode 9

Beaufort-Wes tot by Gannabos

Die span besoek hierdie week 'n kasteel buite Loxton, kamp op Verneukpan, bring 'n dag deur in een van die boeiende kroonhuise van die Noord-Kaap by Stuurmansfontein, en besoek die Windpompmuseum by Loeriesfontein en vestig hulle dan by die grootste kokerboomwoud ter wêreld by Gannabos.

English
  • Originally Aired May 31, 2021
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 25, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 25, 2024 by
    tonylogin