Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 14 / Episode 10

Dwarsrivier tot by Marcuskraal

Die fokus val op die Cederberge. Eers die unieke wingerde van Dwarsrivier. Dan 'n uitdagende staptog na die asemrowende Maltese Kruis. Die span besoek die hoofstad van die streek – Clanwilliam, voordat hulle by Marcuskraal gaan vestig waar hulle die 4x4-roete doen en ’n huiskonsert geniet.

English
  • Originally Aired June 7, 2021
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 25, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 25, 2024 by
    tonylogin