Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 14 / Episode 8

Witsand tot by Badshoek

Die reis neem die span deur die Karoo, vanaf Witsand, verby Griekwastad tot by die samevloeiing van die Vaal- en Oranjerivier. Ná ’n besoek aan Karreekloof gaan kyk hulle ’n fliek by die Apollo-teater in Victoria-Wes en sluit die week af by die uitdagende 4x4-roete by Badshoek naby Beaufort-Wes.

English
  • Originally Aired May 24, 2021
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 25, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 25, 2024 by
    tonylogin