Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 14 / Episode 7

Orania tot by Witsand

Orania op die oewer van die Gariep word deur baie as 'n sosiale eksperiment gesien. Die span stel ondersoek in. Ná ’n besoek aan die slagveld van Magersfontein besoek hulle die juweel in die kroon van die Noord-Kaap – die Mokala Nasionale Park. Die week word afgesluit by die bruisende sand van Witsand.

English
  • Originally Aired May 17, 2021
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 25, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 25, 2024 by
    tonylogin