Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 13 / Episode 3

Richtersveld

Die span vertrek vanaf die Katolieke Sending by Pella. Dan reis hulle stroomaf met die Oranjerivier na die gemeenskap van Goodhouse. Daarna is dit 'n besoek aan die Richtersveld waar Karel du Toit vir hulle die unieke flora van die rotswoestyn wys. Hierdie is 'n reis, op die gebaande pad, in die Noord-Kaap.

English
  • Originally Aired August 12, 2019
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 25, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 25, 2024 by
    tonylogin