Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 13 / Episode 2

Kalahari

Die nuwe reeks begin in die Kalahari. In die Dawid Kruiper-munisipaliteit besoek hulle die dorpe Rietfontein, Groot Mier en Philandersbron. Ná ’n besoek aan Hakskeenpan gaan jag hulle by Loch Broom en neem dan die effek van die Kalahari-pypleiding op die streek waar. Die episode word afgesluit met 'n besoek aan ou vriende by Riemvasmaak.

English
  • Originally Aired August 5, 2019
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 25, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 25, 2024 by
    tonylogin