Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 11 / Episode 9

Venda

Hierdie episode word in Venda deurgebring. Dit was een van die oorspronklike Voetspore-reis se gunstelingbestemmings. Maar die roete neem hulle eers verby die indrukwekkende Van Collerpas in die Soutpansberg voordat hulle die Fundudzi-meer en Thathe Vondo Holy Forrest besoek.

English
  • Originally Aired March 4, 2018
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 23, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 23, 2024 by
    tonylogin