Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 11 / Episode 8

Mapungubwe

Episode 8 sien die span terug in Suid-Afrika. Die week word in die Limpopo-provinsie by die Mapungubwe-heuwel op die oewer van die Limpoporivier deurgebring. Hulle ontvang gaste soos twee van die vrouens kom kuier. Die episode eindig by Shilo, die plaas van Gideon Swart, een van die oorspronklike Voetspore-spanlede.

English
  • Originally Aired February 25, 2018
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 23, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 23, 2024 by
    tonylogin