Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 11 / Episode 10

Limpopo Oorgrenspark

In episode 10 besoek die span die Kruger voordat hulle hul reis na die Limpopo Trans-Frontier Park in Mosambiek voortsit. Hulle besoek ook die Massingirdam voordat hulle weer die Kruger by Giriyondo binnegaan.

English
  • Originally Aired March 11, 2018
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 23, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 23, 2024 by
    tonylogin