Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 11 / Episode 7

Zimbabwe

Episode 7 word in Zimbabwe deurgebring waar die span eers weer Hwange besoek, dan na die Matopos reis waar Cecil John Rhodes begrawe is voordat hulle teruggaan na Sondelani waar een van die spanlede 16 jaar gelede deur 'n luiperd aangeval is.

English
  • Originally Aired February 18, 2018
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 23, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 23, 2024 by
    tonylogin