Die span reis noord na Mahajanga op die Mosambiekkanaal. Dit is 'n bedrywige dorp en 'n gewilde vakansiebestemming vir die mense van die hoofstad. Na Mahajanga word 'n besoek aan die wildbewaringsgebied van Ankarafantsika gebring. Goed ingeligte gidse help terwyl die span hierdie park gedurende die dag- en nagstaptogte ervaar. ’n Verskeidenheid lemurs en verkleurmannetjies word gesien, asook die vreemde blaarbesies, akkedisse en spinnekoppe.
Name | Type | Role | |
---|---|---|---|
Johan Badenhorst | Writer | ||
Johan Badenhorst | Director |