Die mees noordelike dorp in Madagaskar is Diego Suarez. Hierdie dorp, op die tweede grootste baai in die wêreld, het beskerming gebied aan 'n verskeidenheid vloot's tydens verskeie oorloë. Massiewe kanonne by die mond van die baai, sowel as uitkykpunte vanaf plekke soos die fort by Windsor Castle, getuig van die strategiese belangrikheid daarvan. Van Diego Suarez af reis die span suid na die Ankarana Nasionale Park vir hul eerste ervaring van die tsingy, Madagaskar se unieke rotsformasie.
Name | Type | Role | |
---|---|---|---|
Johan Badenhorst | Writer | ||
Johan Badenhorst | Director |