Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 4 / Episode 12

Maralal – ’n kameelsafari

Jaarliks word daar in Oktober ’n kameelderby gehou by Maralal. Ander tye van die jaar is dit net lekker om die gebied te gaan verken met die kamele van die wêreld. Verder leer mens die Samburu mense ken – ’n stam veel groter, maar ook veel meer veelkleurig as hul nefies, die Masai. Die Samburu het die Voetsporespan vermaak met tradisionele danse soos mens net in oos-Afrika kry.

English
  • Originally Aired March 4, 2008
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 28, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 14, 2024 by
    tonylogin