Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 4 / Episode 11

Nairobi – halfpad blaaskans

Nairobi is een van die hoofstede van Afrika. Die Voetsporespan was in die stadium bykans halfpad Kaïro toe, en moes ’n blaaskans neem terwyl die voertuie versien word, en daar herstel word wat stukkend was. Daarvoor was die hoofstad van Kenia ideaal.

English
  • Originally Aired February 26, 2008
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 28, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 14, 2024 by
    tonylogin