Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 17 / Episode 7

Cordillera Blanca

Na 'n besoek aan die hoofstad Lima in Peru, reis die span na die binneland om die skouspelagtige Cordillera Blanca en Cordillera Negra te verken. Die twee bergreekse word geskei deur die Cañón del Pato, met meer as 50 tonnels wat deur die rotsagtige hange gekerf is. Op die roete keer die span terug na die Pan-Amerikaanse snelweg, verby Puerto Malabrigo, tot by Máncora op die grens met Ecuador.

English
  • Originally Aired March 8, 2024
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 29, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 29, 2024 by
    tonylogin