Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 17 / Episode 4

Na die Amazone

Vanaf meer as 4 000 meter bo seevlak reis die span met die Hoofweg van die Dood, die berugte Yungaspad, na die Amasonekom. By Rurrenabaque word die Amasone-woud verken met 'n vaart op die Benirivier. Daarna is dit 'n terugreis na die Andes en 'n besoek aan die dorpie Copacabana op die Titicacameer – die hoogste bevaarbare watermassa op aarde.

English
  • Originally Aired February 16, 2024
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 29, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 29, 2024 by
    tonylogin