Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 16 / Episode 6

Antofagasta tot Mendoza

Die span reis suid langs die Chileense kuslyn na die hoofstad Santiago aan die voetheuwels van die sneeubedekte Andes. Dan kruis die span die bergreeks met die indrukwekkende Paso Los Libertadores.

English
  • Originally Aired April 14, 2023
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 28, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 28, 2024 by
    tonylogin