Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 16 / Episode 1

Reis na Uruguay

Na maande se beplanning en voorbereidings vertrek die span na Suid-Amerika. Die ekspedisie word vertraag deur 'n kontinent wat veel meer burokratiese rompslomp eis. Terwyl hulle wag dat die administratiewe formaliteite afgehandel word, begin hulle hul verkenning van die vasteland. 'n Hoogtepunt is 'n besoek aan twee van die oorlewendes van die Andes-vliegongeluk in 1972.

English
  • Originally Aired March 10, 2023
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 28, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 28, 2024 by
    tonylogin