Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 15 / Episode 12

Die mond van die magtige Zambezi

Om by die mond van die Zambezi uit te kom is ingewikkeld aangesien daar geen paaie is nie. Eerstens besoek die span Chupanga, die Katolieke Sending waar Mary Moffat Livingstone aan malaria beswyk het toe sy by haar man op een van sy Afrika-ekspedisies aangesluit het. By Marromeu kry die span die onwelkome nuus dat dit onmoontlik is om die mond op die suidelike oewer te bereik. Hulle moet omdraai, die rivier by Caia oorsteek en na Luabo en Micaune reis, om die monding van die magtige rivier te bereik.

English
  • Originally Aired June 20, 2022
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 28, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 28, 2024 by
    tonylogin