Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 14 / Episode 5

Witkoppen tot Moolmanshoek

By Witkoppen in die suidoos-Vrystaat maak die span kennis met die voedingswonders van wildsvleis. Hulle gaan dan na die Drakensberge en gaan stap saam met een van die beste berggidse na die tweede hoogste waterval in die wêreld. Die reis deur die Brandwaterkom word afgesluit op 'n pragtige plaas met meer as 200 perde en 'n uitstekende 4x4-roete.

English
  • Originally Aired May 3, 2021
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 25, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 25, 2024 by
    tonylogin