Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 14 / Episode 4

Lapalala tot Marakele

'n Week in die Waterberge – eers die Lapalala-wildernis, dan volg die reis van Eugene Marais in die Limpopo-provinsie en word afgesluit met 'n 4x4-roete in die soms onderskatte Marakele Nasionale Park.

English
  • Originally Aired April 26, 2021
  • Runtime 50 minutes
  • Network SABC 2
  • Created February 25, 2024 by
    tonylogin
  • Modified February 25, 2024 by
    tonylogin