Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 4 / Episode 23

Nubiese Woestyn – ingang tot die Sahara

Die reënval syfer in die Nubiese woestyn is nul. Vanaf Abu Hamed tot by Wadi Halfa is daar net ’n treinspoor wat die roete aandui. Geen mens of dier kan in die wêreld, waar daar geen oase is, oorleef nie. Maar die deel van die Sahara is pragtig in sy eenvoud. Dis ’n magiese wêreld.

English
  • Originally Aired May 20, 2008
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 28, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 14, 2024 by
    tonylogin