Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 4 / Episode 19

Lalibela – kerke uit klip gekap

Ook al genoem die agtste wonder van die antieke wêreld – Lalibela, die plek waar daar 11 kerke uit klip gekerf is. Vir meer as 800 jaar staan die skepping van Koning Lalibela hier vir almal wat wil kom aanbid. Daarna reis die Voetsporespan al die pad langs met die Ethiopiese Hooglande in die rigting van die Tanameer.

English
  • Originally Aired April 22, 2008
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 28, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 14, 2024 by
    tonylogin