Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 4 / Episode 14

Chalbiwoestyn – hulle sê dis onmoontlik

In die reënseisoen is dit onmoontlik om oor die woestyn te ry. Die modderpappery om die woestyn maak dit onmoontlik. Dis toé dat die Voetsporespan gaan kyk. Die drie Nissans moes hulle alles gee, maar die span is daar deur. Die woestyn bied ’n surrealistiese ervaring. Die sout laat die plek lyk soos ’n sneeulandskap.

English
  • Originally Aired March 18, 2008
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 28, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 14, 2024 by
    tonylogin