Home / Series / Voetspore / Aired Order / Season 4 / Episode 9

Jinja – oorsprong van die Witnyl

Vir dekades lank was die soeke na die oorsprong van die Nyl een van die groot vraagstukke in Europa – wie die oorsprong van die Nyl beheer, beheer alles stroomaf, en dit sluit in die Soedan, grootste land in Afrika, asook Egipte, land van die farao’s. Speke het die oorsprong geïdentifiseer as Jinja, maar ander soos Burton en Livingstone het hom nie geglo nie. Die Voetsporespan het hulle gaan vergewis van die oorsprong, en toe ook gerekspring en met opblaasbote deur van die mees skouspelagtige stroomversnellings van die magtige rivier gevaar.

English
  • Originally Aired February 12, 2008
  • Runtime 24 minutes
  • Network SABC 2
  • Created March 28, 2017 by
    Administrator admin
  • Modified February 14, 2024 by
    tonylogin